Goeie dag
Ons hoop dit gaan goed met jou en jou familie. Dit is amper die einde van die jaar en dit is tyd om jou naam op die Redenaars waglys vir 2022 Nuwe Toesprake te
plaas.
Huistaal Graad 1 tot 3
Ore
Groei
Storie
Huistaal en Addisionele Taal Graad 4 en 5
Boeke
Patrone
Groen
Huistaal en Addisionele Taal Graad 6 en 7
Humor
Digitaal
Applous
Huistaal en Addisionele Taal Graad 8 en 9 (Voorbereid)
Krake
Gids
Erfenis
Huistaal en Addisionele Taal Graad 10 tot 12 (Voorbereid)
Keuses
Grense
Maatstaf
Ons word elke jaar oorval met navrae en bestellings vir nuwe toesprake en kan ongelukkig nie almal help nie.
Indien jy belangstel in 'n professionele topgehalte nuwe toespraak (uniek en spesifiek geskryf vir jou kind), plaas gerus solank jou naam op
die waglys. Klik asb. op die skakel en voltooi al die besonderhede op die epos so volledig as moontlik.
Voor jy bestel, bevestig asb. met jou kind se skool se redenaarsorganiseerder dat die skool wel die ATKV se temas volgende jaar gaan
gebruik.
Pryse vir nuwe toesprake is as volg:
Gr 1-3 – R545 (gewoonlik 2-4 min lank)
Gr 4-7 – R645 (gewoonlik 3-5 min lank vir Gr. 4-5, en 4-6 min lank vir Gr. 6-7)
Gr 8-12 – R745 (gewoonlik 5-7 min lank)
Alleenreg:
- Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling
geskryf.
- Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik (landswyd) vir die
Redenaars seisoen (maks 12 maande) waarvoor dit gekoop word.
- Alle toesprake bly die eiendom
van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n
bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
- Neem asb. kennis van die vrywaringsklousule
hieronder.
* Vrywaringsklousule:
Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die
toespraak:
- Op die regte vlak van jou kind is,
- Pas by sy / haar persoonlikheid, en
- Voldoen aan julle spesifieke vereistes.
Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers
teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.
Kontak ons gerus met enige ander navrae deur ʼn e-pos te stuur na info@redenaars.co.za.
Baie dankie vir julle ondersteuning!
Vriendelike Redenaars-groete
Andries
Besturende Direkteur
Redenaars.co.za
--------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Good day
We hope that you and your family are well. It’s almost the end of the year and that means it’s time to put your name on the Redenaars 2022 waiting list for New Speeches.
The new ATKV themes for 2022 have been announced on the ATKV
website:
Huistaal Graad 1 tot 3
Ore
Groei
Storie
Huistaal en Addisionele Taal Graad 4 en 5
Boeke
Patrone
Groen
Huistaal en Addisionele Taal Graad 6 en 7
Humor
Digitaal
Applous
Huistaal en Addisionele Taal Graad 8 en 9 (Voorbereid)
Krake
Gids
Erfenis
Huistaal en Addisionele Taal Graad 10 tot 12 (Voorbereid)
Keuses
Grense
Maatstaf
Every year we are inundated with queries and orders for new speeches and unfortunately we can't help everyone.
If you are interested in a professional, top quality new speech (unique and specifically written for you child), please put your name on the waiting list in the meantime. Please click the link and complete the e-mail in as much detail as possible.
Before you order, please check with the redenaars or public speaking organiser at your child’s school whether they will be using the ATKV themes for next year.
Prices for new speeches are as follows:
Gr 1-3 – R545 (usually 2-4 min in length)
Gr 4-7 – R645 (usually 3-5 min in length for Gr. 4-5, and 4-6 min in length for Gr. 6-7)
Gr 8-12 – R745 (usually 5-7 min in length)
PLEASE NOTE
- All new speeches are written specifically according to order.
- All new speeches are available for sole use (nationwide) for the public speaking season for which they were bought (max 12 months).
- All speeches remain the property of Redenaars.co.za and will be loaded to our website as example speeches after the end of the period of sole right.
- Please take note of
the disclaimer below.
* Disclaimer
When purchasing New Speeches, we request that you formulate an argumentative topic and outline at least 6 supporting arguments. This is to ensure that the speech:
- Is at the right level for your child,
- Suits his / her personality, and
- Meets your specific requirements.
If you decide not to do so, you assume full responsibility for the outcome of the speech and indemnify Redenaars.co.za and our writers against any claims or requests to change or rewrite the speech. Such requests will then incur further costs.
Please feel free to contact us with any other queries by sending an e-mail to info@redenaars.co.za.
Thank you for your support!
Kind regards
Andries
Managing Director